Friday, July 16, 2010

Aan: Yolandi Malherbe (Juicy Jemma)



Baie geluk met jou verjaarsdag!
Ek hoop jy geniet jou romantiese ete saam met Môrne en word sommer baie bederf met baie prezzies.
Jemma kan môre vir ons al die juicy details vertel :)
Geniet elke oomblik!

Baie liefde
Yolandé x

1 comment:

  1. Dankie vir die blog dedication - more celebrate ons lekker! Yolandi & Jemma!

    ReplyDelete